Huidi открытые
[search 0]
Больше
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
huiDIG

Huidig

Unsubscribe
Unsubscribe
Ежемесячно
 
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling. Sybrand en die Hui…
  continue reading
 
Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/ Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié sk…
  continue reading
 
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreake…
  continue reading
 
In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min. Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framed Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié ska…
  continue reading
 
Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple …
  continue reading
 
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek. Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https:/…
  continue reading
 
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie. Sien ook HUI-DIG se versam…
  continue reading
 
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense. Vind die 2018 uitgawe va…
  continue reading
 
HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/hu…
  continue reading
 
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.sp…
  continue reading
 
Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: …
  continue reading
 
In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..." In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om …
  continue reading
 
HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hu…
  continue reading
 
Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-…
  continue reading
 
Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podc…
  continue reading
 
In hierdie spesiale resensie episode gesels Brigitte en Michelle oor die 2019 Protea bundel Grondwater, deur Marlise Joubert. Die bundel gee 'n intieme blik op 'n lewe met temas wat strek van die begin tot die einde van 'n lewe en hoe dit deurlopend betreur en gevier word.Huidig
  continue reading
 
HuiDIG gesels hierdie week in die laaste episode van seisoen een oor gedigte wat bibber.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591…
  continue reading
 
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat kop verloor. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/…
  continue reading
 
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat was. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/…
  continue reading
 
HuiDIG bring vir jou hierdie week 'n spesiale verkiesingsepisode: Gedigte wat protes aanteken.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359…
  continue reading
 
In episode agt van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat in die see swem.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361…
  continue reading
 
In episode sewe van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat dig.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/…
  continue reading
 
In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/…
  continue reading
 
In episode vyf van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat met mekaar gesels en skaamteloos intertekstueel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.…
  continue reading
 
In die vierde episode van huiDIG slaan Michelle en Brigitte hul oë op na gedigte wat vlieg.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466…
  continue reading
 
In die derde episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat die pad vat.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591…
  continue reading
 
In die tweede episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat met die maan gepla is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.…
  continue reading
 
In die eerste episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat geel is.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg die skakels hieronder om geen episode mis te loop nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - Binne kort hier.Huidig
  continue reading
 
Loading …

Краткое руководство