NAWE открытые
[search 0]
Больше
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Naweekaktueel

RSG

Unsubscribe
Unsubscribe
Еженедельно+
 
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
  continue reading
 
Artwork

1
Naweza Show

Naweza Show

Unsubscribe
Unsubscribe
Ежемесячно
 
Stori za Kweli, Watu wa Ukweli, Maamuzi Sahihi! Maisha bora huanza kwa kusema #Naweza. Sikiliza kipindi cha Naweza | Radio Free Afrika kila Jumamosi saa 11 jioni | Radio TBC Taifa kila Jumapili saa 11:30 jioni | Radio One kila Jumamosi saa 2:15 usiku Kipindi cha Naweza Show kinaletwa kwenu na Wizara ya Afya, Maendeleo ya Jamii, Jinsia, Wazee na Watoto kupitia kitengo cha Elimu ya Afya kwa Umma (HPS)
  continue reading
 
Artwork

1
Hoe was jou naweek? met Stix

Stix Gevaaalik

Unsubscribe
Unsubscribe
Ежемесячно
 
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.zaJannie Pelser
  continue reading
 
Wat sou die implikasies wees vir die nasionale gesondheidsplan sou die ANC die verkiesing verloor? Kommer dat misdaadstatistiek weerhou word omdat die verkiesing om die draai is. Die Lions wil met 'n oorwinning oor die VRK-voorlopers, hulle kanse op 'n plek in die laaste agt 'n hupstoot gee.RSG
  continue reading
 
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.zaJannie Pelser
  continue reading
 
Die Oekraïense oorlog is vandag 800 dae aan die gang. ISIS, oftewel DASH, is besig om Malawi te radikaliseer.Terwyl die wêreld mediavryheidsdag vier te midde van Suid-Afrika se viering van 30 jaar demokrasie, vertel joernaliste hoe hulle destyds onder ‘n nuwe bewind begin berig het.RSG
  continue reading
 
Byna die helfte van Suid-Afrika se gesuiwerde drinkwater kom nié by die verbruiker uit nie weens grootskaalse infrastruktuurverval. Gautengers reageer op die afskakeling van die omstrede e-tolstelsel. Selfstandig en uitgesproke - ons ontleed die jongste navorsing oor die sogenaamde Generasie Z.RSG
  continue reading
 
80% van Suid-Afrikaners het geen vertroue in hulle politieke leiers nie. Arbeidsreg is onder die loep ná 'n hofbeslissing oor diskriminasie teenoor 'n werker op grond van ouderdom. Die helderste gravitasiekolk tot nog toe, is pas deur Chileense sterrekundiges ontdek.RSG
  continue reading
 
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.zaJannie Pelser
  continue reading
 
Loading …

Краткое руководство