Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
'Kopers moet meer navorsing doen en met die verkoopsmense praat': Heide de Lange – woordvoerder, Motor Plan Direct. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Sangeres Nadine is te sien in Swingin’ Las Vegas. Terrance April het by haar gaan kuier.RSG
…
continue reading

1
Van ’n stokperdjie tot ’n groot besigheid
20:57
20:57
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
20:57Jòvan Pienaar vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te plukRyk van Niekerk
…
continue reading

1
Tinus drink koffie met Gert Breet
10:03
10:03
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
10:03Gert Breet, hoof van besigheidsontwikkeling by FNB Landbou, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, asook wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat, gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Bertie Huggett, uitvoerende hoof van Landbou by FNB, gesels oor Nampo 2025 en hoe FNB graanboere ondersteun. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, gesels oor die markte.h Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Die bedryfshoof van Equites, Riaan Gous, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 Mei 2025
50:26
50:26
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
50:26Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Uys, voorsitter van Energy Exchange en bestuursraadslid van Remgro, sê een van die voordele is dat dit tariefsekerheid bied. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, bespreek vyf mites oor die kriptobedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Jashwin Baijoo, hoof van strategiese betrokkenheid en nakoming by Tax Consulting, verduidelik wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se nuwe projek om agterstallige belasting in te vorder, behels. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 Mei 2025
49:02
49:02
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
49:02Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, bespreek werkskepping en indiensneming in die stad. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading

1
KleuterZone in likwidasie
10:06
10:06
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
10:06Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte en die likwidasie van KleuterZone. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Die komponis en dirigent van die Vox Kamerkoor, Franco Prinsloo, gesels oor Kroon van Wonders, die laaste deel van ‘n oratorium oor die lewe van Jesus Christus.RSG
…
continue reading
Pottebakker Konstanze Harms, goudsmit Maja Beyers en skilder Cornelia Holm is in hulle tagtigs. Hulle vertel van hulle uitstalling, Driesusters.RSG
…
continue reading
William Smit, besturende direkteur van VEA Agri & Tourism, gesels oor die boerbokram "Next Level". Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth in Somerset-Wes, verduidelik waarom blinde beleggingswenke maklik kan skeefloop, en hoe dit tot beleggers se voordeel kan strek om eerder die beleggingsproses te leer ken, te verstaan en te vertrou. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Bertrand Gautier, portefeuljebestuurder & vennoot van Greencoat Renewables, gesels oor hulle planne om op die JSE te noteer. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Altron en Santam se jongste opdaterings, asook beurtkrag wat weer in werking is. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Riaan Koppeschaar, finansiële direkteur van Exxaro, verduidelik waarom hulle in mangaan diversifiseer en watter finansiële verskil die verkryging sal maak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading

1
Werkloosheid is buite beheer
11:01
11:01
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
11:01Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, gesels oor die werkloosheidskoers en sê die grootste werksverliese was in die konstruksie- en handelsbedrywe. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading

1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 Mei 2025
49:33
49:33
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
49:33Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Microsoft het Skype verlede week amptelik afgeskakel. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die agtergrond van Skype en die redes vir die afskakeling. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Menseregteprokureur Richard Spoor gesels oor Tiger Brands se skikking met sekere listeriose-slagoffers. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Die eiendomsontwikkelaar Calgro M3 het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Ben Pierre Malherbe, bespreek die resultate Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Marek Masojada – CEO of Boxer. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading