Ons gesels met Riaan Swiegelaar – Van Satanisme na Christenskap
Архивные серии ("Канал не активен" status)
When? This feed was archived on March 29, 2025 19:09 (
Why? Канал не активен status. Нашим серверам не удалось получить доступ к каналу подкаста в течении длительного периода времени.
What now? You might be able to find a more up-to-date version using the search function. This series will no longer be checked for updates. If you believe this to be in error, please check if the publisher's feed link below is valid and contact support to request the feed be restored or if you have any other concerns about this.
Manage episode 432637720 series 3488921
"In hierdie insiggewende episode van Die Waarheid TV gesels Regardt de Bruin met Riaan Swiegelaar, 'n voormalige satanis en sataniese kerk leier wat jare gelede die Sataniese Kerk in Suid-Afrika help vestig het. Riaan deel sy kragtige verhaal van hoe hy, deur die genade van God, sy lewe omgekeer het en nou nie uitgepraat raak oor die Here nie. Luister na sy getuienis van bevryding en hoe hy sy pad van duisternis na lig gestap het. Hierdie gesprek is vol hoop en herinnering dat geen situasie te donker is vir God se genade nie.
168 эпизодов