'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
18:56
18:56
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
18:56
Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
‘n Versameling afgediende muses
24:04
24:04
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
24:04
Christelle Webb-Joubert besoek die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria, waar sy meer uitvind oor die uitstalling, A collection of retired muses / ‘n Versameling afgediende muses deur Ruhan Janse van Vuuren en Bastian van Stenis.RSG
…
continue reading
1
Van klein begin tot wêreldwye groei
24:52
24:52
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
24:52
Francois Theron, mede-eienaar van The Sox Factory gesels oor die storie agter hulle besigheid.Ryk van Niekerk
…
continue reading
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Elizma de Beer, hoof van groei by Mama Money gesels oor 'n bankkaart wat met WhatsApp werk. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter…
…
continue reading
Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 gesels oor edelmetale, die olieprys, en inflsie in die Verenigde Koninryk. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22ste November 2024
50:49
50:49
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
50:49
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Derek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Southern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual bespreek vandag se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21ste November 2024
49:49
49:49
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
49:49
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die rentekoersbesluit en die kleinhandelgroepe, Mr. Price en Lewis se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Leopldt Jansen van Vuuren, voldoeningsbestuurder by Provenance gesels oor nuwe regulasies vir kriptoplatforms. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Stefan Nothnagel van Westbrooke Alternative Asset Management gesels oor private krediet. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor inflasie. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
10:56
10:56
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
10:56
Hendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20ste November 2024
47:07
47:07
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
47:07
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
1
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
12:07
12:07
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
12:07
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur bespreek die nasionale konstruksieberaad oor misdaadvrye konstruksiepersele. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Terrance April gesels met die veelsydige Marianne Thamm wie se vertoning, ROUND OF APPLAUSE - RELOADED, tans by die Pieter Toerien Studio in Johannesburg te sien is. Benewens 'n kykie na Marianne se ervaring op verskedie terreine, praat hulle ook oor die kuns van komedie as 'n medium om aktuele sake van die dag aan te raak.…
…
continue reading
Die dansfees, BODY MOVES, is tans aan die gang in verskillende sentra in Gauteng, en betrek 'n groot verskeidenheid van professionele en gemeenskapsdansers. Terrance April gesels met Gladys Agulhas oor die projek, en ook haar betrokkenheid by veral dans vir persone met gestremdhede.RSG
…
continue reading
Die kurator van die Rust-en-Vrede galery en Klei Musuem, Hamlin Jansen van Vuuren, vertel van die eerste SA Klei-toekennings se uitstalling.RSG
…
continue reading
Francois Nel, bestuurder vir omgewingsgesondheid en -veiligheid by Laeveld Agrochem gesels oor die verspreiding van plaagdoders in spazawinkels. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die belangrike vrae wat 'n finansiële raadgewer moet beantwoord. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading
Johan Hopely, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die afsnydatum vir die optadering van elektrisiteitmeters. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
…
continue reading