Het ek al vir jou vertel van daai keer toe...? Wel, nee, want wie is ek nou eintlik en hoekom sal jy hoegenaamd belangstel? Ek is dalk minder "glans" as "persoonlikheid", maar soms gebeur daar net sulke snaakse en vreemde goed met my dat ek dit nie vir myself kan hou nie (soos daai keer toe ek 'n skaap op die strand gesien het!). As jy moeg is vir intellektuele stimulasie en daarvan hou om te lag - hoor hier! Plus: daar is min genoeg Afrikaanse podsendings op die wêreldwye web.
…
continue reading
Jong, dinge in die lewe is nie altyd wat jy dink dit is nie. Vandag hoor julle meer oor waterbeperkings, hoofligte en spoke.
…
continue reading
1
R1E3: Die verhaal van die goggas
10:51
10:51
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
10:51
Ek was in 'n dam. Ek moes uit. Ek wou nie. Ek het. Vind uit hoe.
…
continue reading
1
R1E2: Wanneer dinge warm raak...
25:31
25:31
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
25:31
Ek klink altyd asof my neus toe is. Ons vakansie in Praag was koud (en warm).Tyd om skofte te verander.
…
continue reading
1
R1E1: Hoe loop 'n mens nou weer?
12:56
12:56
Прослушать позже
Прослушать позже
Списки
Нравится
Нравится
12:56
<>In Reeks Een deel ek (ten koste van myself) snaakse en skandalige gebeurtenisse waarvan ten minste helfte my skuld was en die ander helfte nie nie my skuld was nie.
…
continue reading