Artwork

Контент предоставлен Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь контент подкастов, включая эпизоды, графику и описания подкастов, загружается и предоставляется непосредственно компанией Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet или ее партнером по платформе подкастов. Если вы считаете, что кто-то использует вашу работу, защищенную авторским правом, без вашего разрешения, вы можете выполнить процедуру, описанную здесь https://ru.player.fm/legal.
Player FM - приложение для подкастов
Работайте офлайн с приложением Player FM !

Toewyding en Vriendelikheid

3:01
 
Поделиться
 
Manage episode 462603510 series 3072738
Контент предоставлен Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь контент подкастов, включая эпизоды, графику и описания подкастов, загружается и предоставляется непосредственно компанией Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet или ее партнером по платформе подкастов. Если вы считаете, что кто-то использует вашу работу, защищенную авторским правом, без вашего разрешения, вы можете выполнить процедуру, описанную здесь https://ru.player.fm/legal.

Send us a text

2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.
Vriendelikheid het die vermoë om verandering te bring. Selfs die kleinste bewys van vriendelikheid kan iemand se hele dag handomkeer verander. En soos 'n klippie wat in 'n dam gegooi word, rimpel dit verder as enigiets wat ons ons kan voorstel.

Daar is 'n besige roete wat ek gereeld ry. Dit is moeilik vir motors wat uit die systrate kom, om links in te draai om by die stroom aan te sluit wanneer die verkeer buffer teen buffer staan.

Ek het besluit om altyd een kar, wat op die eerste systraat wil indraai, toe te laat om voor my in te kom. Dan hou ek daardie kar dop. En ek sê vir jou, daardie bestuurder laat altyd – altyd – ten minste nog twee motors voor hom in die verkeersvloei in. En hoe dink jy sal daardie twee reageer? Jy het reg geraai, hulle sal ook ander inlaat. En dit alles uit net een eenvoudige daad van vriendelikheid. Wat 'n bedrywigheid!

Oukei, ek weet ons voel nie altyd vriendelik nie, maar God het ons reeds die krag gegee om vriendelik te wees.

My vriend, luister na my. Jou eenvoudige daad van vriendelikheid en vrygewigheid kan 'n persoon se dag opbeur, selfs hul lewe ... en daardeur kan meer mense se lewens aangeraak word as wat jy ooit kan dink.

Wees vriendelik as jy ‘n betekenisvolle lewe wil lei.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458 эпизодов

Artwork
iconПоделиться
 
所有剧集

×
 
Loading …

Добро пожаловать в Player FM!

Player FM сканирует Интернет в поисках высококачественных подкастов, чтобы вы могли наслаждаться ими прямо сейчас. Это лучшее приложение для подкастов, которое работает на Android, iPhone и веб-странице. Зарегистрируйтесь, чтобы синхронизировать подписки на разных устройствах.

Краткое руководство

Слушайте это шоу, пока исследуете
Прослушать