Artwork

Контент предоставлен Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь контент подкастов, включая эпизоды, графику и описания подкастов, загружается и предоставляется непосредственно компанией Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet или ее партнером по платформе подкастов. Если вы считаете, что кто-то использует вашу работу, защищенную авторским правом, без вашего разрешения, вы можете выполнить процедуру, описанную здесь https://ru.player.fm/legal.
Player FM - приложение для подкастов
Работайте офлайн с приложением Player FM !

Wanneer Alles Verlore Is

3:00
 
Поделиться
 
Manage episode 428537671 series 3072738
Контент предоставлен Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь контент подкастов, включая эпизоды, графику и описания подкастов, загружается и предоставляется непосредственно компанией Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet или ее партнером по платформе подкастов. Если вы считаете, что кто-то использует вашу работу, защищенную авторским правом, без вашего разрешения, вы можете выполнить процедуру, описанную здесь https://ru.player.fm/legal.

Send us a Text Message.

Matthew 16:24-26 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe?
Dit lyk vir my of die lewe 'n toutrekkery tussen goed en kwaad is. ‘n Gespook tussen om te doen wat jy weet reg is, of om te doen wat jou behaag; ‘n stryd tussen die genietinge van hierdie wêreld en die skatte van die hemel.

Die ding wat baie mense keer om Jesus te volg, is die realiteit van wat dit hulle sal kos. Dit is geen verrassing nie, want Jesus het belowe dat dit ‘n groot prys gaan eis. Daar is ‘n baie duidelike verskil tussen wat reg is en wat jou plesier gaan gee. Indien jy albei kante van die muntstuk van nader bekyk, is daar eintlik net een sinvolle pad vorentoe.

Matteus 16:24-26 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe?

Wat hier op die spel is, is die lewe self – die hier en die nou, én die ewigheid. Wat is die punt, vra Jesus, om die hele wêreld te wen net om uiteindelik jou lewe te verloor? Billy Graham het dit eenkeer so opgesom: Wanneer rykdom verlore gaan, gaan niks verlore nie; wanneer gesondheid verlore gaan, gaan iets verlore; maar wanneer karakter verlore is, is alles verlore.

As jy aanhou om net aan jouself te dink, sal jy op die ou end alles verloor. Neem jou kruis op en volg Jesus.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1277 эпизодов

Artwork
iconПоделиться
 
Все серии

×
 
Loading …

Добро пожаловать в Player FM!

Player FM сканирует Интернет в поисках высококачественных подкастов, чтобы вы могли наслаждаться ими прямо сейчас. Это лучшее приложение для подкастов, которое работает на Android, iPhone и веб-странице. Зарегистрируйтесь, чтобы синхронизировать подписки на разных устройствах.

Краткое руководство