Afrikaanse Alfabet Kinderstorie (t-klank)
Manage episode 444861502 series 3591168
Trien en Tom kuier te lekker saam met jou kind in hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie wat handel oor die t-klank.
Die tema vir hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Kinder Potgooi is tegnologie. Jou kind gaan ook leer dat daar 'n belangrike balans moet wees tussen tegnologie en speel. Speel is die beste keuse wat kinders kan maak om nuwe vaardighede met sukses aan te leer.
🦋Wil jy graag die volledige Kindervideo vir jou kind wys wat handel oor hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie?
https://youtu.be/-jbL29TmyPk
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter t vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ih34jSL5QCzkWVBy7ofVZc&si=3-k3AhVfxu5Q8z_a
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
36 эпизодов